1994 Brasiliaanse Grand Prix

  1994 Brasiliaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 16 in die 1994 Formule Een-seisoen

Datum 27 Maart 1994
Amptelike naam XXIII Grande Prêmio do Brasil
Plek Autódromo José Carlos Pace
São Paulo, Brasilië
Baan Permanente renbaan
4.325 km (2.687 mi)
Afstand 71 rondtes, 307.075 km (190.808 mi)
WeerSonnig
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Ayrton Senna Williams-Renault
Tyd 1:15.962
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Ford
Tyd 1:18.455 op rondte 7
Podiumplekke
Eerste Vlag van Duitsland Michael Schumacher Benetton-Ford
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Williams-Renault
Derde Vlag van Frankryk Jean Alesi Ferrari


Die 1994 Formule Een Brasiliaanse Grand Prix het op 27 Maart 1994 op die Autódromo José Carlos Pace in São Paulo, Brasilië plaasgevind. Dit was die eerste wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is deur die Duitser Michael Schumacher in 'n Benetton-Ford gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in